
|
||||||||||
| Staansaam - Staansaam | ||||||||||
Intro |
||
Sarie Marais Records is 'n onafhankilike plate maatskapy wat onbekende kunstenaars help om hulle musiek bekend te stel. Ons bevorder Suid Afrikaanse en veral Afrikaanse musiek. Indien u 'n nuwe kunstenaar of groep is Kontak ons om op hierdie blad te verskyn. Sarie Marais Recordsis an independant recording company. We help unknown artists promote their music. We promote South African music, especially Afrikaans music. If you are a new artist Contact us to be included on this website. |
Beleid / Policy |
||
Ons sien eerder dat die kunstenaars bekendheid verwerf as om aan ons sakke te dink. Vir ons gaan dit oor die kunstenaar, nie wins uit die kunstenaar nie. We prefer the artist to become successfull. We are not money driven. At Sarie Marais Records it is aabout the artist, not how much money we can earm because of their talent. |